Spesialis Waterdigting Kontrakteurs
Vlink, skoon en gewaarborg vir 5 jaar.
Ons het in die afgelope 5 jaar 1039 dakke, mure en kelders waterdig gemaak. Ons help met:-
- Teel dakke
- Metaal dakke (Sinkplaat, IBR en ander tipes dak plate
- Beton dakke
- Asbes (Veselglas sement, Big 6)
- Eksterne mure
- Interne mure
- Kelders en garages en ondergrondse vertrekke
Ons doen huishoudelike en kommersiƫle werk vir huis eienaars, verhuurders, eiendomsbestuur agentskappe ens.
1000+ kontrakte voltooi
5 jaar waarborg
Vlink en skoon
Bespreek nou jou gratis inspeksie en kwotasie
Spesialis Waterdigting Kontrakteurs